9 Elkeen wat vooruitdring+ en nie in die leer van die Christus bly nie,+ het God nie.+ Hy wat in hierdie leer bly, is die een wat sowel die Vader as die Seun het.+
9 Ek het iets aan die gemeente geskryf, maar Dioʹtrefes, wat daarvan hou om die eerste plek onder hulle te beklee,+ ontvang niks+ van ons met respek nie.+