Handelinge 18:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het hulle almal vir Sosʹtenes,+ die presiderende beampte van die sinagoge, gegryp en hom voor die regterstoel begin slaan. Maar Galʹlio het hom glad nie aan hierdie dinge gesteur nie.
17 Toe het hulle almal vir Sosʹtenes,+ die presiderende beampte van die sinagoge, gegryp en hom voor die regterstoel begin slaan. Maar Galʹlio het hom glad nie aan hierdie dinge gesteur nie.