Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 4:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Julle moet derhalwe niks voor die bestemde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom,+ wat die verborge dinge van die duisternis aan die lig sal bring+ sowel as die planne van die harte openbaar sal maak,+ en dan sal elkeen sy lof van God ontvang.+

  • 1 Korintiërs 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 so iemand aan Satan moet oorgee+ vir die vernietiging van die vlees, sodat die gees+ gered kan word in die dag van die Here.+

  • Openbaring 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Deur inspirasie+ het ek my in die dag van die Here+ bevind,+ en ek het ’n sterk stem agter my gehoor,+ soos dié van ’n trompet,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel