12 het hy, nee, nie met die bloed+ van bokke en van jong bulle nie, maar met sy eie bloed,+ eens en vir altyd in die heiligdom ingegaan en ’n ewige verlossing vir ons verkry.+
18 Want julle weet dat julle nie met verderflike dinge,+ met silwer of goud, verlos is+ van julle vrugtelose gedragswyse wat julle deur oorlewering van julle voorvaders ontvang het nie.