Deuteronomium 32:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Botter van die beeste en melk van die kleinvee+Saam met die vet van ramme,En skaapramme, die ras van Basan, en bokramme+Saam met die niervet van koring;+En druiwebloed het jy as wyn bly drink.+ 1 Petrus 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hou as herders toesig+ oor die kudde van God+ wat onder julle sorg is, nie onder dwang nie, maar gewillig;+ ook nie uit liefde vir oneerlike gewin nie,+ maar gretig;
14 Botter van die beeste en melk van die kleinvee+Saam met die vet van ramme,En skaapramme, die ras van Basan, en bokramme+Saam met die niervet van koring;+En druiwebloed het jy as wyn bly drink.+
2 Hou as herders toesig+ oor die kudde van God+ wat onder julle sorg is, nie onder dwang nie, maar gewillig;+ ook nie uit liefde vir oneerlike gewin nie,+ maar gretig;