Romeine 12:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 so is ons, hoewel baie, een liggaam+ in eenheid met Christus, maar lede wat afsonderlik aan mekaar behoort.+ 1 Korintiërs 12:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 sodat daar geen verdeeldheid in die liggaam moet wees nie, maar die lede daarvan dieselfde sorg vir mekaar moet dra.+
5 so is ons, hoewel baie, een liggaam+ in eenheid met Christus, maar lede wat afsonderlik aan mekaar behoort.+
25 sodat daar geen verdeeldheid in die liggaam moet wees nie, maar die lede daarvan dieselfde sorg vir mekaar moet dra.+