Deuteronomium 32:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hulle het aan demone geoffer, nie aan God nie,+Gode wat hulle nie geken het nie,+Nuwes wat kort tevore ingekom het,+Met wie julle voorvaders nie bekend was nie. Psalm 106:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 En hulle het hulle seunsEn hulle dogters aan demone geoffer.+
17 Hulle het aan demone geoffer, nie aan God nie,+Gode wat hulle nie geken het nie,+Nuwes wat kort tevore ingekom het,+Met wie julle voorvaders nie bekend was nie.