Spreuke 20:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die oor wat hoor en die oog wat sien—Jehovah het hulle al twee gemaak.+ 1 Korintiërs 15:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 maar God gee dit ’n liggaam+ soos dit hom behaag het,+ en aan elkeen van die sade sy eie liggaam.