1 Korintiërs 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En wat die geestelike gawes+ betref, broers, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie.