1 Korintiërs 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En wat die geestelike gawes+ betref, broers, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 1 Korintiërs 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar die openbaring van die gees word vir ’n nuttige doel aan elkeen gegee.+