2 Korintiërs 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want ons wil nie hê, broers, dat julle onkundig moet wees omtrent die verdrukking wat in die landstreek Asië+ oor ons gekom het nie, dat ons onder uiterste druk bo ons krag was, sodat ons selfs ons lewe glad nie seker was nie.+
8 Want ons wil nie hê, broers, dat julle onkundig moet wees omtrent die verdrukking wat in die landstreek Asië+ oor ons gekom het nie, dat ons onder uiterste druk bo ons krag was, sodat ons selfs ons lewe glad nie seker was nie.+