Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 3:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En weer: “Jehovah weet dat die redenasies van die wyses vergeefs is.”+

  • 2 Korintiërs 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want dit waaroor ons roem, waarvan ons gewete getuig,+ is dat ons ons met heiligheid en goddelike opregtheid, nie met vleeslike wysheid+ nie maar met God se onverdiende goedhartigheid, in die wêreld gedra het, maar in die besonder teenoor julle.

  • 1 Timoteus 6:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 O Timoʹteus, bewaar die pand wat aan jou toevertrou is+ en keer jou af van die leë praatjies wat skend wat heilig is en van die teenstrydighede van die sogenaamde “kennis”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel