4 Want alles wat tevore geskryf is, is tot ons onderrigting+ geskryf,+ sodat ons deur ons volharding+ en deur die vertroosting+ van die Skrif hoop kan hê.+
16 En mag ons Here Jesus Christus self en God, ons Vader, wat ons liefgehad het+ en deur middel van onverdiende goedhartigheid ewige troos en goeie hoop+ gegee het,