Romeine 7:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ek skep werklik behae+ in die wet van God na die mens+ wat ek innerlik is, Kolossense 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en beklee julle met die nuwe+ persoonlikheid, wat deur juiste kennis vernuwe word na die beeld+ van die Een wat dit geskep het,
10 en beklee julle met die nuwe+ persoonlikheid, wat deur juiste kennis vernuwe word na die beeld+ van die Een wat dit geskep het,