Romeine 8:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Wie is dit wat sal veroordeel? Christus Jesus is die een wat gesterf het, ja, meer as dit, die een wat uit die dode opgewek is, wat aan die regterhand van God is,+ wat ook vir ons pleit.+ 2 Korintiërs 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 want ons wandel deur geloof, nie deur aanskouing nie.+ Hebreërs 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Geloof+ is die gewaarborgde verwagting van dinge waarop gehoop word,+ die duidelike bewys van werklikhede hoewel hulle nie gesien word nie.+
34 Wie is dit wat sal veroordeel? Christus Jesus is die een wat gesterf het, ja, meer as dit, die een wat uit die dode opgewek is, wat aan die regterhand van God is,+ wat ook vir ons pleit.+
11 Geloof+ is die gewaarborgde verwagting van dinge waarop gehoop word,+ die duidelike bewys van werklikhede hoewel hulle nie gesien word nie.+