1 Korintiërs 15:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Soos die een is wat van stof gemaak is,+ so is ook dié wat van stof gemaak is; en soos die hemelse+ is, so is ook dié wat hemels is.+ 1 Korintiërs 15:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 Dít sê ek egter, broers, dat vlees en bloed God se koninkryk nie kan beërf nie,+ en ook beërf verderflikheid nie onverderflikheid nie.+ Filippense 3:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 wat ons vernederde liggaam+ sal verander om aan sy glorieryke liggaam gelykvormig te word,+ volgens die werking+ van die krag wat hy het, ja, om alles aan homself te onderwerp.+
48 Soos die een is wat van stof gemaak is,+ so is ook dié wat van stof gemaak is; en soos die hemelse+ is, so is ook dié wat hemels is.+
50 Dít sê ek egter, broers, dat vlees en bloed God se koninkryk nie kan beërf nie,+ en ook beërf verderflikheid nie onverderflikheid nie.+
21 wat ons vernederde liggaam+ sal verander om aan sy glorieryke liggaam gelykvormig te word,+ volgens die werking+ van die krag wat hy het, ja, om alles aan homself te onderwerp.+