Psalm 33:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Ja, ons siel het op Jehovah gewag.+Ons helper en ons skild is hy.+ Jeremia 17:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Geseënd is die man wat op Jehovah vertrou, en wie se vertroue Jehovah geword het.+ 2 Korintiërs 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarom skep ek behae in swakhede, in beledigings, in gevalle van nood, in vervolginge en moeilikhede, ter wille van Christus. Want wanneer ek swak is, dan is ek sterk.+
10 Daarom skep ek behae in swakhede, in beledigings, in gevalle van nood, in vervolginge en moeilikhede, ter wille van Christus. Want wanneer ek swak is, dan is ek sterk.+