Hebreërs 10:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Dit is iets vreesliks om in die hande van die lewende God te val.+ 1 Petrus 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Verder, as julle die Vader aanroep wat onpartydig+ volgens elkeen se werk oordeel, moet julle julle gedurende die tyd van julle vreemdelingskap+ met vrees gedra.+
17 Verder, as julle die Vader aanroep wat onpartydig+ volgens elkeen se werk oordeel, moet julle julle gedurende die tyd van julle vreemdelingskap+ met vrees gedra.+