Psalm 37:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Die regverdiges sal die aarde besit,+En hulle sal vir ewig daarop woon.+ Openbaring 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het ek ’n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk! Die tent+ van God is by die mensdom, en hy sal by hulle woon,+ en hulle sal sy volke wees.+ En God self sal by hulle wees.+
3 Toe het ek ’n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk! Die tent+ van God is by die mensdom, en hy sal by hulle woon,+ en hulle sal sy volke wees.+ En God self sal by hulle wees.+