Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 15:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Ek vermaan julle dan nou, broers, deur ons Here Jesus Christus en deur die liefde van die gees,+ om julle saam met my in te span in gebede tot God vir my,+

  • Filippense 1:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 want ek weet dat dit tot my redding sal lei deur julle smeking+ en ’n toevoer van die gees van Jesus Christus,+

  • Filemon 22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar maak tegelykertyd ook huisvesting+ vir my gereed, want ek hoop dat ek deur middel van julle gebede+ vir julle vrygelaat sal word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel