Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 43:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Ek sal vir die noorde+ sê: ‘Gee!’ en vir die suide: ‘Moenie terughou nie. Bring my seuns van ver af, en my dogters van die einde van die aarde af,+

  • Hosea 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En die getal van die kinders van Israel sal soos die sandkorrels van die see word, wat nie gemeet of getel kan word nie.+ En op die plek waar daar voorheen vir hulle gesê is: ‘Julle is nie my volk nie’,+ sal daar vir hulle gesê word: ‘Die kinders van die lewende God.’+

  • Johannes 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Aan almal wat hom wel aangeneem het,+ het hy egter die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel