1 Timoteus 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 en moet hulle die heilige geheim+ van die geloof met ’n skoon gewete bewaar.+ 1 Johannes 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En elkeen wat hierdie hoop op hom het, reinig+ homself net soos hy rein is.+