Filippense 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 terwyl julle ’n stewige greep op die woord van die lewe behou,+ sodat ek in Christus se dag+ rede tot vreugde kan hê, dat ek nie tevergeefs gehardloop of tevergeefs hard gewerk het nie.+ 1 Tessalonisense 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Want wat is ons hoop of vreugde of kroon+ van verheuging—ja, is dit nie inderdaad julle nie?—voor ons Here Jesus by sy teenwoordigheid?+
16 terwyl julle ’n stewige greep op die woord van die lewe behou,+ sodat ek in Christus se dag+ rede tot vreugde kan hê, dat ek nie tevergeefs gehardloop of tevergeefs hard gewerk het nie.+
19 Want wat is ons hoop of vreugde of kroon+ van verheuging—ja, is dit nie inderdaad julle nie?—voor ons Here Jesus by sy teenwoordigheid?+