Spreuke 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en vind so guns en goeie insig in die oë van God en van die mens.+ 1 Petrus 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Handhaaf goeie gedrag onder die nasies,+ sodat hulle, in die aangeleentheid waarin hulle teen julle praat as kwaaddoeners, as gevolg van julle goeie werke+ waarvan hulle ooggetuies is, God in die dag van sy inspeksie sal verheerlik.+
12 Handhaaf goeie gedrag onder die nasies,+ sodat hulle, in die aangeleentheid waarin hulle teen julle praat as kwaaddoeners, as gevolg van julle goeie werke+ waarvan hulle ooggetuies is, God in die dag van sy inspeksie sal verheerlik.+