1 Timoteus 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Himeneʹus+ en Aleksander+ behoort tot hulle, en ek het hulle aan Satan oorgegee+ sodat hulle deur dissipline geleer kan word om nie te laster nie.+ Hebreërs 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want hulle het ons ’n paar dae na hulle goeddunke gedissiplineer,+ maar hy doen dit tot ons nut sodat ons aan sy heiligheid deel kan hê.+
20 Himeneʹus+ en Aleksander+ behoort tot hulle, en ek het hulle aan Satan oorgegee+ sodat hulle deur dissipline geleer kan word om nie te laster nie.+
10 Want hulle het ons ’n paar dae na hulle goeddunke gedissiplineer,+ maar hy doen dit tot ons nut sodat ons aan sy heiligheid deel kan hê.+