2 Korintiërs 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want ook met dié doel skryf ek om die bewys van julle te verkry, of julle in alles gehoorsaam is.+ 2 Korintiërs 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Ook is sy tere geneenthede oorvloediger teenoor julle, terwyl hy dink aan die gehoorsaamheid+ van julle almal, hoe julle hom met vrees en bewing ontvang het.
15 Ook is sy tere geneenthede oorvloediger teenoor julle, terwyl hy dink aan die gehoorsaamheid+ van julle almal, hoe julle hom met vrees en bewing ontvang het.