2 Korintiërs 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En ek, Paulus, wat onder julle wel gering in voorkoms is,+ maar wat, wanneer afwesig, vrymoedig teenoor julle is,+ versoek julle dringend op grond van die sagmoedigheid+ en goedhartigheid+ van die Christus. Galasiërs 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar julle weet dat dit as gevolg van ’n siekte van my vlees was dat ek die goeie nuus die eerste keer aan julle bekend gemaak het.+
10 En ek, Paulus, wat onder julle wel gering in voorkoms is,+ maar wat, wanneer afwesig, vrymoedig teenoor julle is,+ versoek julle dringend op grond van die sagmoedigheid+ en goedhartigheid+ van die Christus.
13 Maar julle weet dat dit as gevolg van ’n siekte van my vlees was dat ek die goeie nuus die eerste keer aan julle bekend gemaak het.+