Filippense 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want al die ander soek hulle eie belange,+ nie dié van Christus Jesus nie. 2 Johannes 10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 As iemand na julle toe kom en nie hierdie leer bring nie, moet julle hom nooit in julle huise ontvang+ of hom groet nie.+
10 As iemand na julle toe kom en nie hierdie leer bring nie, moet julle hom nooit in julle huise ontvang+ of hom groet nie.+