Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 As ander deel het aan hierdie reg oor julle,+ het ons dan nie des te meer nie? Nietemin het ons nie van hierdie reg gebruik gemaak nie,+ maar ons verdra alles, sodat ons geen hindernis vir die goeie nuus oor die Christus veroorsaak nie.+

  • 2 Korintiërs 11:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 en tog het ek, toe ek by julle teenwoordig was en gebrek begin ly het, nie vir één ’n las geword nie,+ want die broers wat van Masedoʹnië gekom het,+ het my tekort oorvloedig aangevul. Ja, in elke opsig het ek my daarvan weerhou om julle tot las te wees en sal ek dit bly doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel