2 Timoteus 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 as ons volhard, sal ons ook saam as konings heers;+ as ons verloën,+ sal hy ons ook verloën; 1 Petrus 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ja, ook Christus het eens en vir altyd aangaande sondes gesterf,+ ’n regverdige vir onregverdiges,+ om julle tot God te lei+—hy wat doodgemaak is in die vlees,+ maar lewend gemaak is in die gees.+
18 Ja, ook Christus het eens en vir altyd aangaande sondes gesterf,+ ’n regverdige vir onregverdiges,+ om julle tot God te lei+—hy wat doodgemaak is in die vlees,+ maar lewend gemaak is in die gees.+