1 Korintiërs 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want die woord oor die folterpaal is dwaasheid+ vir dié wat vergaan,+ maar vir ons wat gered word,+ is dit God se krag.+ 1 Korintiërs 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar God het die Here opgewek+ en sal ook ons uit die dood opwek+ deur sy krag.+
18 Want die woord oor die folterpaal is dwaasheid+ vir dié wat vergaan,+ maar vir ons wat gered word,+ is dit God se krag.+