Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 15:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Mag die God wat vrede gee, met julle almal wees.+ Amen.

  • 1 Korintiërs 14:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Want God is nie ’n God van wanorde nie,+ maar van vrede.+

      Soos in al die gemeentes van die heiliges:

  • 1 Tessalonisense 5:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Mag die God van vrede+ julle volkome heilig.+ En mag julle gees en siel en liggaam, broers, in elke opsig sonder gebrek, op ’n onberispelike wyse bewaar word by die teenwoordigheid van ons Here Jesus Christus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel