Hebreërs 13:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Wees gehoorsaam aan dié wat die leiding onder julle neem+ en wees onderdanig,+ want hulle waak oor julle siel as dié wat rekenskap sal gee;+ sodat hulle dit met vreugde kan doen en nie met ’n gesug nie, want dit sal vir julle skadelik wees.+ 1 Petrus 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ook nie as persone wat baasspeel+ oor dié wat God se erfenis is nie,+ maar deur voorbeelde vir die kudde te word.+
17 Wees gehoorsaam aan dié wat die leiding onder julle neem+ en wees onderdanig,+ want hulle waak oor julle siel as dié wat rekenskap sal gee;+ sodat hulle dit met vreugde kan doen en nie met ’n gesug nie, want dit sal vir julle skadelik wees.+
3 ook nie as persone wat baasspeel+ oor dié wat God se erfenis is nie,+ maar deur voorbeelde vir die kudde te word.+