1 Korintiërs 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want ons is God se medewerkers.+ Julle is God se saailand wat bewerk word,+ God se gebou.+ 1 Johannes 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 wat ons gesien en gehoor het, vertel ons ook vir julle,+ sodat julle ook deelgenootskap met ons kan hê.+ En hierdie deelgenootskap+ van ons is met die Vader en met sy Seun Jesus Christus.+
3 wat ons gesien en gehoor het, vertel ons ook vir julle,+ sodat julle ook deelgenootskap met ons kan hê.+ En hierdie deelgenootskap+ van ons is met die Vader en met sy Seun Jesus Christus.+