Psalm 23:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Al wandel ek in die vallei van diep skaduwee,+Vrees ek niks slegs nie,+Want u is met my;+U stok en u staf dié vertroos my.+ 2 Korintiërs 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Nietemin het God, wat die terneergedruktes vertroos,+ ons deur die teenwoordigheid van Titus vertroos;
4 Al wandel ek in die vallei van diep skaduwee,+Vrees ek niks slegs nie,+Want u is met my;+U stok en u staf dié vertroos my.+
6 Nietemin het God, wat die terneergedruktes vertroos,+ ons deur die teenwoordigheid van Titus vertroos;