Genesis 25:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Later het Abraham alles wat hy gehad het, aan Isak gegee,+ Romeine 9:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En ook nie omdat hulle Abraham se saad is, is hulle almal kinders nie,+ maar: “Wat ‘jou saad’ genoem sal word, sal deur Isak wees.”+ Romeine 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Dit wil sê, die kinders in die vlees+ is nie werklik die kinders van God nie,+ maar die kinders deur die belofte+ word as die saad gereken.
7 En ook nie omdat hulle Abraham se saad is, is hulle almal kinders nie,+ maar: “Wat ‘jou saad’ genoem sal word, sal deur Isak wees.”+
8 Dit wil sê, die kinders in die vlees+ is nie werklik die kinders van God nie,+ maar die kinders deur die belofte+ word as die saad gereken.