Handelinge 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe hulle dit hoor, is hulle in die naam van die Here Jesus gedoop.+ Romeine 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is,+ in sy dood gedoop is nie?+