1 Korintiërs 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want waarlik, ons is almal deur een gees in een liggaam gedoop,+ hetsy Jode of Grieke, hetsy slawe of vryes, en ons moes almal een gees drink.+ Kolossense 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 waar daar nie Griek of Jood, besnydenis of onbesnedenheid, uitlander, Skitiër, slaaf, vrygeborene is nie,+ maar Christus alles en in almal is.+
13 Want waarlik, ons is almal deur een gees in een liggaam gedoop,+ hetsy Jode of Grieke, hetsy slawe of vryes, en ons moes almal een gees drink.+
11 waar daar nie Griek of Jood, besnydenis of onbesnedenheid, uitlander, Skitiër, slaaf, vrygeborene is nie,+ maar Christus alles en in almal is.+