Markus 14:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En hy het gesê: “Abba, Vader,+ alles is vir u moontlik; neem hierdie beker van my af weg. Nogtans nie wat ek wil nie, maar wat u wil.”+ Romeine 8:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want julle het nie ’n gees van slawerny ontvang wat weer vrees+ veroorsaak nie, maar julle het ’n gees+ van aanneming+ as kinders ontvang, en deur dié gees roep ons uit: “Abba,+ Vader!”
36 En hy het gesê: “Abba, Vader,+ alles is vir u moontlik; neem hierdie beker van my af weg. Nogtans nie wat ek wil nie, maar wat u wil.”+
15 Want julle het nie ’n gees van slawerny ontvang wat weer vrees+ veroorsaak nie, maar julle het ’n gees+ van aanneming+ as kinders ontvang, en deur dié gees roep ons uit: “Abba,+ Vader!”