Genesis 16:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En Sarai, Abram se vrou, het vir hom geen kinders gebaar nie;+ maar sy het ’n Egiptiese diensmeisie gehad, en haar naam was Hagar.+ Genesis 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Gevolglik het Abraham sy seun wat vir hom gebore is, wat Sara vir hom gebaar het, Isak+ genoem.
16 En Sarai, Abram se vrou, het vir hom geen kinders gebaar nie;+ maar sy het ’n Egiptiese diensmeisie gehad, en haar naam was Hagar.+