Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 23:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En toe Paulus merk dat die een deel uit Sadduseërs+ maar die ander uit Fariseërs bestaan, het hy in die Sanʹhedrin begin uitroep: “Manne, broers, ek is ’n Fariseër,+ ’n seun van Fariseërs. Oor die hoop op die opstanding+ van die dooies word ek geoordeel.”+

  • Galasiërs 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar toe ek sien dat hulle nie reguit wandel volgens die waarheid van die goeie nuus nie,+ het ek voor hulle almal vir Sefas gesê:+ “As jy, hoewel jy ’n Jood is, soos die nasies lewe en nie soos die Jode nie, hoe is dit dat jy mense van die nasies dwing om volgens die Joodse gebruik te lewe?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel