Johannes 8:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 As die Seun julle dan vrymaak, sal julle werklik vry wees.+ Romeine 6:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Nou het julle egter, omdat julle van die sonde vrygemaak is maar slawe van God geword het,+ julle vrug+ ten opsigte van heiligheid, en die uiteinde—die ewige lewe.+
22 Nou het julle egter, omdat julle van die sonde vrygemaak is maar slawe van God geword het,+ julle vrug+ ten opsigte van heiligheid, en die uiteinde—die ewige lewe.+