12 “Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen,+ moet julle ook net so aan hulle doen; trouens, dit is wat die Wet en die Profete beteken.+
8 As julle dan nou voortdurend die koninklike wet+ volbring ooreenkomstig die Skrifgedeelte: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself”,+ doen julle heel goed.