5 Want dié wat in ooreenstemming met die vlees is, rig hulle verstande op die dinge van die vlees,+ maar dié wat in ooreenstemming met die gees is, op die dinge van die gees.+
13 want as julle in ooreenstemming met die vlees lewe, sal julle sekerlik sterf;+ maar as julle deur die gees die gebruike van die liggaam doodmaak,+ sal julle lewe.