9 in die wete van hierdie feit, dat die wet nie vir ’n regverdige uitgevaardig word nie, maar vir wetteloses+ en weerbarstiges,+ goddeloses en sondaars, dié wat liefderyke goedhartigheid kortkom+ en onheiliges, vadermoordenaars en moedermoordenaars, moordenaars,