Johannes 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ons moet die werke verrig van hom wat my gestuur het terwyl dit dag is;+ die nag+ kom wanneer geen mens kan werk nie. Kolossense 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Gaan voort om in wysheid te wandel teenoor dié wat buite is,+ terwyl julle die geleë+ tyd vir julleself uitkoop.
4 Ons moet die werke verrig van hom wat my gestuur het terwyl dit dag is;+ die nag+ kom wanneer geen mens kan werk nie.
5 Gaan voort om in wysheid te wandel teenoor dié wat buite is,+ terwyl julle die geleë+ tyd vir julleself uitkoop.