2 Korintiërs 5:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 As iemand gevolglik in eenheid met Christus is, is hy ’n nuwe skepping;+ die ou dinge het verbygegaan,+ kyk! nuwe dinge het ontstaan.+ Efesiërs 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want ons is ’n produk van sy werk+ en is in eenheid+ met Christus Jesus geskep+ vir goeie werke,+ wat God vooruitberei+ het vir ons om in te wandel.
17 As iemand gevolglik in eenheid met Christus is, is hy ’n nuwe skepping;+ die ou dinge het verbygegaan,+ kyk! nuwe dinge het ontstaan.+
10 Want ons is ’n produk van sy werk+ en is in eenheid+ met Christus Jesus geskep+ vir goeie werke,+ wat God vooruitberei+ het vir ons om in te wandel.