16 terwyl julle ’n stewige greep op die woord van die lewe behou,+ sodat ek in Christus se dag+ rede tot vreugde kan hê, dat ek nie tevergeefs gehardloop of tevergeefs hard gewerk het nie.+
5 Daarom het ek dan ook, toe ek dit nie langer kon uithou nie, gestuur om na julle getrouheid te verneem,+ of die Versoeker+ julle nie miskien op die een of ander manier versoek het en ons arbeid tevergeefs sou gewees het nie.+