“‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Hier is die man+ wie se naam Spruit+ is. En hy sal uit sy plek uitspruit, en hy sal beslis die tempel van Jehovah bou.+
19 Wat! Weet julle nie dat julle liggaam die tempel+ van die heilige gees in julle is,+ wat julle van God het nie? Ook behoort julle nie aan julleself nie,+