Markus 11:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarom sê ek vir julle: Glo dat julle alles waarom julle bid en vra so goed as ontvang het, en julle sal dit hê.+ 1 Korintiërs 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar net soos daar geskrywe staan: “Die dinge wat God berei het vir dié wat hom liefhet, het die oog nie gesien en die oor nie gehoor en het ook nie in die hart van die mens opgekom nie.”+
24 Daarom sê ek vir julle: Glo dat julle alles waarom julle bid en vra so goed as ontvang het, en julle sal dit hê.+
9 Maar net soos daar geskrywe staan: “Die dinge wat God berei het vir dié wat hom liefhet, het die oog nie gesien en die oor nie gehoor en het ook nie in die hart van die mens opgekom nie.”+